Honderd hande en drie ton teer het die naweek ‘n verskil in Parys se strate gemaak toe padmerke en randstene geverf is, en gate toegestop is in van die dorp se strate. Die inisiatief is aangepak deur ...