News

Met fassinerende infografika wys die Nederlandse etimoloog Yoïn van Spijk hoe bekende woorde deur die eeue ontwikkel het.
Terwyl jy dié rubriek lees, het nie ek of jy ’n benul of ’n BTW-verhoging begin volgende maand ingestel gaan word of nie.
“Die arme ou siel het definitief ’n bietjie grondpad gery,” skerts Chris Vorster oor sy karakter in die kykNET-sepie ...
Dit sal nóg R137 miljoen en nóg 13 maande neem voordat die bouwerk aan die gedenksentrum vir Sarah Baartman – wat al 10 jaar ...
Elke dag duik die diep gedokterde “advertensies” van die miljardêr Elon Musk, Tesla- en SpaceX-baas, en menigte ander ...
Op wat veronderstel is om ’n gelukkige dag te wees, sal haar gesin, en veral Atarah Katzeff (22) se tweelingsuster, hul 23ste ...
Die Wes-Kaapse rampbestuursentrum sê hy is gereed vir die komende winter met die moontlikheid van ondergemiddelde reënval en ...
Produksie het vandeesweek by die Volkswagen-fabriek in Kariega tot stilstand gekom terwyl die installering van toerusting ...
Ringkop in motorsport in hof nadat hy na bewering met twee kleutersussies lol Nat Paasnaweek oor binneland en die suide ...
’n Beloning van R100 000 is deur die Noord-Kaapse polisie uitgeloof vir enige inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming ...
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het ’n verslag uitgereik wat volgens hom korrupsie by voertuigtoetsstasies in ...
Polokwane gaan eersdaags met ’n Hilton-hotel van sewe verdiepings spog in die hartjie van dié stad waar inwoners gereeld nie ...