’n Belangrike mylpaal sal Saterdag bereik word wanneer die miljoenste “unieke” deelnemer parkrun in Suid-Afrika voltooi.
Vanjaar se gesogte ‘Sexiest man alive’ title van die Amerikaanse tydskrif, ‘People’ behoort aan John Krasinski, gade van die ...
Die feestyd is op ons drumpel en Netwerk24 en Die Burger nooi jou nou uit om hierdie spesiale tyd saam met die bekroonde ...
Wat is lekkerder as om stories te vertel oor sportmense wat jou inspireer? Veral wanneer jy langs die braavleisvuur kuier.
Vier vermeende kabeldiewe verskyn weer volgende week in die hof in Petrusville nadat hulle op 5 November naby Orania in hul ...
As Karlien van Jaarsveld die horlosie kon terugdraai, sou sy dieselfde keuses gemaak het, want sy voel elke mens het ’n roete op hierdie aarde. Só het die bekende sangeres aan Rian van Heerden vertel ...
Die Vrystaat-streek van Solidariteit Helpende Hand het op Vrydag 1 November ’n projek aangepak waar hulle ’n wêreldrekord ...
Twee gesondheidswerkers wat met trots in die voorste linies dien, susters Dorothy Williams en Claire Haupt, bied ter viering van Nasionale Diabetes-bewusmakingsmaand (November) en Wêreld-diabetesdag ( ...
Oktober was Downsindroom-bewustheidmaand en die kollig het op ’n unieke skool geskyn, wat op nasionale vlak daarna streef om ...
Die Strand-polisie ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat ’n 31-jarige man verlede Vrydag (9 November) die slagoffer ...
“Wat lees jy?” is die tema van die eerste Strand-leesfees, wat Saterdag 7 Desember op die terrein van die Sunset-boekwinkel ...
Die Strandse skrywer Judith Vollmer het weer eens met haar welversnede pen aan die werk gespring en spog nou met nog ’n ...